Jaarboeke

Diagnostiese laboratorium 689


 
Modulekode GNK 689
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Diagnostiese laboratoriumgeneeskunde (twee weke) ; Beeldvormende geneeskunde; getuienisgebaseerde geneeskunde en bio-etiek (2 dae) in die Studenteinternkompleks
Modulekrediete 11.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 40 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Gesondheidswetenskappe: Dekaanskantoor
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences